Chanette Paul
Book 2 of Gys Niemand-reeks
Language: Afrikaans
bookid
Publisher: LAPA Publishers
Published: Oct 18, 2016
Katrien Bresselaar het voorheen al weggekom met moord. Die halwe vingerafdruk op die moordwapen is hare. Op Bohemia word groot wrokke getroetel en onder die rustige oppervlak, sied dit.
Description: