Agt jaar gelede was Amy Griffin getuie van ’n moord en vlug sedertdien. Haar susters dink sy is dood. Maar dan word ’n familiegeheim bekendgemaak en Amanda se susters beland in die kollig en verkeer in gevaar. Kan Amanda hulle beskerm sonder om haarself in gevaar te stel? En sal superintendent Luke Granger en sy twee moordspeurders die vroue kan beskerm?
Description: