Die ontvoering (eBoek)

By (author) Dee Henderson

Language: Afrikaans

Published: Nov 22, 2009

Description:

Wanneer FBI-agent Luke Falcon se neef, sy vrou en hulle seun verdwyn, vrees hy die ergste. Sal hy betyds wees om sy familie te red en sal sy verhouding met Caroline hierdie krisis oorleef?