Blou Trane

Daniella Day

Language: Afrikaans

Publisher: LAPA Uitgewers

Published: Jun 10, 2014

Description:

Daniella Day het met ’n gerf aantekeninge oor alles wat sy gesien en gehoor het uit ’n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes gekom en ’n boek daarvan gemaak.
Met die lees van dié boek – nie vir sissies nie – beland die leser in ʼn draaikolk van gebeure in die wêreld van verslawing, dwelmsmouse, moord, prostitusie en agterstraataborsies en van emosies oor Lisa die hopelose se verhaal van verval.
Wanneer jy die boek uiteindelik ontstem en ontroer toemaak, gevul met ’n nuwe duister kennis, weet jy: “Dit kon ek gewees het. Of my suster, of my kind.”