By (author) Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
ambisies bloedlyn drome familiesage intrige noodlot roman verraad
Publisher: Tafelberg
Published: Oct 7, 2012
Description:
Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na 'n onvermydelike ontmoeting met die noodlot.