Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. In dié omnibus, met sy meer as 90 geestelike pleisters, sal elkeen iets kry om oor na te dink. PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG.
Description: