Doendinge in 'n Dorp sluit 150 van Suid-Afrika se mees geliefde dorpies in en verskaf nuttige toeriste-inligting en kontakbesonderhede, akkurate ligging deur middel van GPS koördinate, omskryf elke dorp in 'n neute-dop en stel die top doen-dinge en besienswaardighede voor.
Description: