Stasies03_Tolbos

Irma Joubert

Book 3 of Stasies

Language: Afrikaans

Publisher: LAPA Uitgewers

Published: Apr 14, 2013

Description:

Katrien is ’n student tydens die politieke woelinge en die Voëlvry-toer wat Suid-Afrika in die tagtigerjare tref. En in die verre Pole het ’n jong man pas duur betaal vir sy sin vir geregtigheid.