Stasies02_Tussen stasies

Irma Joubert

Book 2 of Stasies

Language: Afrikaans

Publisher: LAPA

Published: Apr 14, 2013

Description:

As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.