Calibre-Web
  • Advanced Search
  • Guest
  • Browse
  • Books
  • Hot Books
  • Series
  • Authors
  • Publishers
  • Languages
  • File formats
  • Shelves
  • Kids (Public)

Die Uitsonderlike Snowflake Versameling (Afrikaans Edition)

Pienaar, Heilie

Language: Afrikaans

ISBN mobi-asin

Daar is niks beter as die aroma en smaak van varsgebakte produkte nie. Om hierdie plesier in jou eie huis te ervaar duur bestanddele nie en tog is daar talle opwindende idees en nuwe resepte om jou geïnspireerd te hou. Vir die groentjie is daar talle basiese tegnieke koekies maar ook resepte in pas met moderne neigings nageregte opwindende happies. Die boek bied ’n uitsonderlike versameling van soet en sout resepte vir koeke pasteie praktiese wenke en variasies om jou te help om keer op keer heerlike en pragtige sout- en soetgebak te lewer. skons en muffins. Die lesers sal nie slegs tradisioneel Suid-Afrikaanse resepte ontdek wat deur ons grootouers gebak is nie sluit Die Uitsonderlike Snowflake Versameling ’n reeks eenvoudige en maklike resepte in wat wissel van klassieke gunstelinge terte tot nuwe wat van nuwe bestanddele soos songedroogde tamaties en bosbessies gebruik maak. Basiese vaardighede en bestanddele wat reeds beskikbaar is word vereis om hierdie resepte voor te berei. Dit is nie nodig vir spoggerige kombuistoerusting of volksvreemde

Published: Dec 11, 2012

Book Details

...