Maya en die operaster

Malene Breytenbach

Language: Afrikaans

Publisher: LAPA Uitgewers

Published: Feb 19, 2014

Description:

Die aantreklike man wat in Maya se gastehuis tuisgaan, is toe nie wie hy sê hy is nie. Hy is wêreldberoemd. Maya is vasbeslote om nie een van die vroue te word wat voor hom swymel nie.