Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek)

By (author) Karen Kingsbury

Language: English

Published: Mar 22, 2012

Description:

DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man te help wat haar nie kan onthou nie. Dit is ’n verhaal van lewenslesse, aanvaarding en geloof, asook hoop op ’n nuwe toekoms.