Skoonma speel kupido

Ida Bester

Language: Afrikaans

Publisher: LAPA

Published: Apr 14, 2013

Description:

Amerie moet kophou want hierdie man wie se kinders sy tuis onderrig, is ’n wewenaar en ’n aantreklike een daarby. Boonop verkies sy ma om die teuels stewig in haar hande te hou.