Language: Afrikaans
'n Persoon na wie ons met ons probleme kan gaan. C: Ons het vir Christus. Hy is getrou Christian Life E: Ons het God se Ewige beloftes Elkeen van ons ken dae wanneer ons beangs soos Dawid General Here Hy hoor en reageer op ons noodkrete. Inteendeel: ons lyk al hoe meer soos beelddraers van God. Wat ook al gebeur Maretha wys ons telkens op die genade en ondenkbare groot krag van die lewende Christus. Ons kan weet die krag waarin ons cope O: Die O weerspieël die nulpunt P: Hoewel ons tye van Paniek Probleme en Pyn ervaar Religion die O! van ons hulpgeroep. Dit herinner ons aan die tye wat ons in die put was het U dan van my vergeet?' Ook Christene kan paniekerig raak wanneer die liggaamlike of emosionele pyn te veel en probleme waarvan selfs ons beste vriende nie weet nie het ons 'n Paaslam hierdie gevoel is tydelik. Ons verdrink nie. maar dat God ons weer teruggebring het na die lig. nie uit onsself is nie. En omdat ons self cope ons cope ons is in 'n Ewige verbond met Hom. opstandig-onbegrypend soos Job of radeloos soos die profeet Jeremia roep: 'O sê Maretha Maartens te swaar raak. Maar want: word dit makliker om diensbaar aan ons medemens te wees.
Publisher: Struik Christian Media
Published: Aug 4, 2012
Description:
Elkeen van ons ken dae wanneer ons beangs soos Dawid, opstandig-onbegrypend
soos Job of radeloos soos die profeet Jeremia roep: ‘O, Here, het U dan van my
vergeet?’ Ook Christene kan paniekerig raak wanneer die liggaamlike of emosionele
pyn te veel en probleme waarvan selfs ons beste vriende nie weet nie, te
swaar raak. Maar, sê Maretha Maartens, hierdie gevoel is tydelik. Ons verdrink nie.
Inteendeel: ons lyk al hoe meer soos beelddraers van God. Wat ook al gebeur, ons
cope, want:
C: Ons het vir Christus. Hy is getrou, Hy hoor en reageer op ons noodkrete.
O: Die O weerspieël die nulpunt, die O! van ons hulpgeroep. Dit herinner ons
aan die tye wat ons in die put was, maar dat God ons weer teruggebring het
na die lig.
P: Hoewel ons tye van Paniek, Probleme en Pyn ervaar, het ons ’n Paaslam, ’n Persoon na wie ons met ons probleme kan gaan.
E: Ons het God se Ewige beloftes, ons is in ’n Ewige verbond met Hom.
Maretha wys ons telkens op die genade en ondenkbare groot krag van die lewende
Christus. Ons kan weet die krag waarin ons cope, nie uit onsself is nie. En omdat
ons self cope, word dit makliker om diensbaar aan ons medemens te wees.