’n Ma se hoop

Francine Rivers

Language: Afrikaans

Published: Sep 10, 2013

Description:

Onvervulde drome, ongenaakbaarheid en ontevredenheid. Dít is wat Marta in ’N MA SE HOOP ervaar. Sy vestig haar hoop op Hildemara om haar drome waar te maak, terwyl Hildemara smag na haar ma se liefde, respek en aanvaarding. Dié boek vertel die hartroerende verhaal van ’n ma se opofferings en die ware aard van onvoorwaardelike liefde.