Emma se eerste keuse (Afrikaans Edition)

Elsa Hamersma

Language: Afrikaans

Publisher: Tafelberg

Published: Apr 5, 2014

Description:

Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry.