Huwelik op kontrak

Elsa Hamersma

Language: Afrikaans

Publisher: LAPA

Published: Apr 14, 2005

Description:

Donna Maree bly noodgewonge saam met die arrogante Lukas Bosman. Hy wil trou – ter wille van sy siek pa en die voortsetting van die Bosmannageslag. Fisiek sal sy vervul wees, maar wat van haar leë hart?