Language: Afrikaans
Cooking Evita – bekroonde sjef en ikoon van die nasie – bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld. Van die Kaap tot in Limpopo General almal verspot maklik om te maak. Goeiste beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut en berei veldkos fyn – wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel? Iedere resep getoets en gekeur met al die prente van ons vriendin op al die plekke waar sy was. Eers was dit Kossie Sikelela net om haar boek te lees of deur te blaai is al ’n smakkende ervaring nou Bossie – ’n nuwe kou-front tref jou tafel. rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom
Publisher: Umuzi
Published: Sep 30, 2012
Description:
Evita – bekroonde sjef en ikoon van die nasie – bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld. Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders, beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut, en berei veldkos fyn – wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel? Iedere resep getoets en gekeur, almal verspot maklik om te maak. Goeiste, net om haar boek te lees of deur te blaai is al ’n smakkende ervaring, met al die prente van ons vriendin op al die plekke waar sy was. Eers was dit Kossie Sikelela, nou Bossie – ’n nuwe kou-front tref jou tafel.