Le Fleur se hartebreker

Madelie Human

Language: Afrikaans

Publisher: LAPA

Published: Feb 1, 2014

Description:

Voor die oestyd verby is, is Janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. Dit is wat die Franschhoekvallei se hartebreker haar wed! Wel, ons sal sien, besluit Janneli.