Spoor van die perlemoenstropers

Johan Fourie

Language: Afrikaans

Publisher: Naledi

Published: Jul 23, 2014

Description:

Die gewilde omgewingsmisdaadskrywer Johan Fourie se derde boek ondersoek die intri­ges wat gepaard gaan met perlemoenstropery in Suid-Afrika. Die naelbytaksie voer die leser van wetstoepassers na stropers, van vissers­gemeenskappe na bendes, van Chinese Triades na korrupte amptenare. En ook na die sakeryk van die aanvallige Madelyn Krauss, Gansbaai se eie “perlemoen queen”. Hierdie eko-spannings­verhaal, geïnspireer deur feite, gee die leser ’n binnekykie na die onderduimshede wat Suid-Afrika se mariene-hulpbronne die afgelope jare in krisis gedompel het.