DIE DROOM VANNE FAIRY GIRL - EPUB FORMAT

Desireé Smith

Language: Afrikaans

Publisher: Desireé S

Description:

Die Droom vanne Fairy Girl is 'n boeiende, soms snaakse, romantiese en baie hartseer verhaal wat hom in die Kaapse Vlakte afspeel.  Mika sal jou aanraak terwyl jy in haar emosies, oorwinnings en terugslae deel.  

Hierdie boek is voorwaar 'n getuienis van die krag van die menslike gees.