Nooit is 'n lang, lang tyd

Anchien Troskie

Language: Afrikaans

Publisher: Kwela

Published: Aug 31, 2011

Description:

Uiteindelik, ‘n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis ‘n lekker-leesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ‘n geheim wat die ander nie dúrf weet nie. Dis ‘n meesleurende roman – oor die liefde, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans. En bowenal, oor vriendskap.